Geef feedback op de website

PvdB - Word wakker en besef die dringendheid om die Evangelie uit te dra

Noimagesmall
Video
Audio
Delen:
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 29 april, 18:00

Ds. Paul van den Berg

Word wakker en besef die dringendheid om die Evangelie uit te dra

Skriflesing: Amos 3
Teksvers: Amos 3:8

In die lig van die toekomstige swaarkry en oordeel kom Amos
om die dringendheid van die uitdra van die Boodskap van God
te verkondig. Amos sê hier dat die Here niks doen as Hy dit nie
eers aan Sy profete bekendmaak nie. Die rede daarvoor is dat
dit die taak van die profete was om die mense op te roep om tot
inkeer te kom voordat die vreeslike swaar tyd in die toekoms
sou aanbreek.
So het Johannes die Doper in Matteus 3:2 die mense opgeroep
met die woorde: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel
het naby gekom”. Laat ons nóú ons lewe in orde kry, want die
koninkryk van God is voorhande. Pasop dat die wederkoms van
Jesus Christus jou nie onverhoeds betrap nie!

Lengte 55 min 31 sec
=>Download (19,06 MB)

  1. Opnames (162)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 MvH - Die lewende water Ds. Maarten van Helden 20 mei 18:00

  3. 2 MvH - Jesus provides the Living Water Rev. Maarten van Helden 20 mei 11:00

  4. 3 PvdB - Wees verseker dat die Heilige Gees altyd by julle sal bly Ds. Paul van den Berg 20 mei 09:00

  5. 4 GK - Afrikaanse diens Ds. Gerrit Kruger 13 mei 18:00

  6. 5 MvH - English service Rev. Maarten van Helden 13 mei 11:00

  7. 6 MvH - Afrikaanse diens Ds. Maarten van Helden 13 mei 09:00

  8. 7 Hemelvaart diens 19:00 Ds. Maarten van Helden 10 mei 18:55

  9. 8 Hemelvaart diens 6:00 Ds. Maarten van Helden 10 mei 05:55

  10. 9 MvH - Aan watter stad behoort jy eintlik? Ds. Maarten van Helden 06 mei 18:00

  11. 10 GK - We must take good care of our calling and election as christians. Rev. Gerrit Kruger 06 mei 11:00