Geef feedback op de website

PvdB - Onstuitbaar word die Evangelie met Goddelike mag en krag uitgedra

Noimagesmall
Video
Audio
Delen:
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 06 mei, 09:00

Ds. Paul van den Berg

Onstuitbaar word die Evangelie met Goddelike mag en krag uitgedra

Skriflesing: Handelinge 19
Teksvers: Hand 19:20

Die stad Efese was destyds bekend as ‘n bymekaar-kom-plek vir almal wat hulle opgehou het met allerlei toorkunste. Groot bygelowigheid het in daardie tyd meegebring dat mense gedink het dat allerhande towerspreuke ‘n mens se huwelik en lewe geluk-kig sou maak. Die bygelowige toorpraktyke was ook onder die gelowiges ‘n realiteit. Hulle moes leer dat die Here die praktyke van toorkuns in sy Woord verbied.
Hierdie behoefte aan stabiliteit en sekerheid bestaan vandag nog by mense. Dit bring mee dat mense vandag nog op die verkeerde plekke na sekerheid soek. Die duiwel sal enige iets probeer om mense in sy mag te kry. Hier bevestig die Here dat sy mag en krag groter is as die van die bose. Vandag nog word die evangelie wêreldwyd onstuitbaar uitgedra. By Jesus Christus is die enigste ware en blywende sekerheid.

Lengte 1 uur 3 min 34 sec
=>Download (21,83 MB)

  1. Opnames (162)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 MvH - Die lewende water Ds. Maarten van Helden 20 mei 18:00

  3. 2 MvH - Jesus provides the Living Water Rev. Maarten van Helden 20 mei 11:00

  4. 3 PvdB - Wees verseker dat die Heilige Gees altyd by julle sal bly Ds. Paul van den Berg 20 mei 09:00

  5. 4 GK - God as die Skepper God en omgee God wat ons kroon as heersers Ds. Gerrit Kruger 13 mei 18:00

  6. 5 MvH - English service Rev. Maarten van Helden 13 mei 11:00

  7. 6 MvH - Gaan dan heen, maak dissipels… Ds. Maarten van Helden 13 mei 09:00

  8. 7 Hemelvaart diens 19:00 Ds. Maarten van Helden 10 mei 18:55

  9. 8 Hemelvaart diens 6:00 Ds. Maarten van Helden 10 mei 05:55

  10. 9 MvH - Aan watter stad behoort jy eintlik? Ds. Maarten van Helden 06 mei 18:00

  11. 10 GK - We must take good care of our calling and election as christians. Rev. Gerrit Kruger 06 mei 11:00