Geef feedback op de website

MvH - Die regte menseregte!

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 25 maart, 09:00

Ds. Maarten van Helden

Die regte menseregte!

Skriflesing: Heb 4:12-5:10
Teksvers: Hebreërs 4:15,16

Menseregtedag. 21 Maart. Die herdenking van die dag toe 69 mense se reg om te lewe hulle gruwelik ontneem is tydens die Sharpeville-opstande in 1960 (180 mense is ook gewond toe polisie op ‘n skare losgebrand het. ʼn Week vantevore is 9 wit en swart polisieman-ne wreed deur ʼn oproerige skare gemartel en vermoor, en landwyd was daar soortgelyke gruweldade). Ons dink onwillekeurig aan die Lonmin-tragedie van onlangs. Mag die Here hierdie lieflike land van ons tog van hierdie gees van geweld bewaar en weer vrede en liefde herstel tussen alle mense in ons vaderland.
Dink ons egter na oor mense se sogenaamde “regte” en ons beskou dit deur die oog van ons werklike geskiedenis, dan het elke mens net een fundamentele reg: Die reg om vir ewig verlore te gaan! Die sonde het skeiding gebring tussen mens en die lewende God! Sonde het die dood gebring. Dooies het geen regte nie!
As God dan tydens die paasfees in Jerusalem sy Seun sonder enige regte aan ‘n vloekhout laat sterf, dan verdien Hy vir ons die reg om met nuwe vrymoedigheid na die troon van God te gaan.

Lengte 1 uur 13 min 13 sec
=>Download (25 MB)
Deze opname wordt over 6 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (163)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 11 PvdB - God stel alles in werking om sy wil deur te voer Ds. Paul van den Berg 26 aug 18:00

  3. 12 GK - The grace of God revealed through a copper snake and through Jesus Christ. Rev. Gerrit Kruger 26 aug 11:00

  4. 13 GK - Hoe word ek met die Heilige Gees vervul? Ds. Gerrit Kruger 26 aug 09:00

  5. 14 GK - God het alles goed geskape Ds. Gerrit Kruger 19 aug 18:00

  6. 15 BH - Digital cocaine Brad Huddleston 19 aug 16:00

  7. 16 MvH - Real forgiveness given Rev. Maarten van Helden 19 aug 11:00

  8. 17 PvdB - Christus is die Uitkomsgewer Ds. Paul van den Berg 19 aug 09:00

  9. 18 CS - "Die gemeente van Christus laat God se werk hier op aarde voortgaan met geloofskrag." Ds. Christo Swanepoel - GK Lyttelton 12 aug 18:00

  10. 19 English service   12 aug 11:00

  11. 20 MvH - Geen kortpad vir Jesus! Ds. Maarten van Helden 12 aug 09:00