Geef feedback op de website

GK - God as die Skepper God en omgee God wat ons kroon as heersers

Noimagesmall
Video
Audio
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 13 mei, 18:00

Ds. Gerrit Kruger

God as die Skepper God en omgee God wat ons kroon as heersers

Skriflesing: Psalm 8
Teksvers: Psalm 8:2,10
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2

Hierdie is ’n natuurpsalm waar God se grootheid besing word. God se almag as God self en sy pragtige skeppingswerk word gestel teenoor die nietigheid van die mens.
1 God word besing omdat Hy die Skeppergod is.
2 God word besing omdat Hy vir ons omgee.
3 God word besing omdat Hy ons kroon as heersers. v5-8

Vrae wat ons elkeen moet antwoord is:

Hoe dink jy oor die skepping waaroor jy moet heers?
Hoe pas jy die skepping op deur dit nie te vernietig nie?
Sien jy God se grootheid raak in die skepping?

Lengte 1 uur 59 min 19 sec
=>Download (40,97 MB)
Deze opname wordt over 9 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (161)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 CS - "Die gemeente van Christus laat God se werk hier op aarde voortgaan met geloofskrag." Ds. Christo Swanepoel - GK Lyttelton 12 aug 18:00

  3. 2 English service   12 aug 11:00

  4. 3 MvH - Geen kortpad vir Jesus! Ds. Maarten van Helden 12 aug 09:00

  5. 4 MvH - Geen kortpaaie! Ds. Maarten van Helden 05 aug 18:00

  6. 5 GK - True believers receive the Holy Spirit once, and must be filled with Rev. Gerrit Kruger 05 aug 11:00

  7. 6 PvdB - Wat jy saai sal jy oes! Ds. Paul van den Berg 05 aug 09:00

  8. 7 PvdB - Hart van vrede in oordeel en genade Ds. Paul van den Berg 29 jul 18:00

  9. 8 MvH - Not the easy way out! Rev. Maarten van Helden 29 jul 11:00

  10. 9 GK - God bewaar altyd sy kinders Ds. Gerrit Kruger 29 jul 09:00

  11. 10 GK - Volhardende godsdiens teenoor kitsgodsdiens! Ds. Gerrit Kruger 22 jul 18:00