Geef feedback op de website

MvH - Ready, steady, go…!

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 27 mei, 09:00

Ds. Maarten van Helden

Ready, steady, go…!

Skriflesing: Matteus 28 en Hand 1:8; I Pet 3:13-17
Teksvers: 1 Petrus 3:15 (13-17)

Na die hemelvaart van die Here Jesus en die groot opdrag is die dissipels na die bokamer en daar word ‘n week later die Heilige Gees op hulle uitgestort. So kry hulle die krag van die Gees om aan hulle opdrag te voldoen: Om getuies te wees. Hierdie opdrag word al moeiliker as die wêreld die gelowiges nie meer duld nie. As vervolging kom sal dit baie moeilik wees om goeie getuies te wees.
Ons teks kom met ‘n baie besliste oproep dat ons gereed moet maak en wees vir wat aan die kom is… Die vraag wat dus gestel gaan word is: Hoe gereed is ek en jy? Miskien moet ons bietjie harder gereedmaak. Die eindtyd is hier en die aanslag van die wêreld op die kerk gaan nou net eskaleer. Is jy gereed?

Lengte 1 uur 27 min 43 sec
=>Download (30 MB)
Deze opname wordt over 4 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (165)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 MvH - Vyf bestandele vir geloofsvolharding Ds. Maarten van Helden 13 jan 17:00

  3. 2 MvH - Recipe for perseverance in 2019 Rev. Maarten van Helden 13 jan 10:00

  4. 3 GK - ‘n Dankbare Loflied tot eer van God! Ds. Gerrit Kruger 13 jan 08:00

  5. 4 PvdB - God is die bron en fokus van ons lof Ds. Paul van den Berg 06 jan 17:00

  6. 5 PvdB - ’n Oop deur vir 2019 Ds. Paul van den Berg 06 jan 08:00

  7. 6 GK - Loflied van Simeon en Anna Ds. Gerrit Kruger 30 dec 17:00

  8. 7 GK - God se versekering dat dit met jou goed sal gaan! Ds. Gerrit Kruger 30 dec 08:00

  9. 8 GK - LOFSANG VAN SAGARIA Ds. Gerrit Kruger 25 dec 07:00

  10. 9 GK - LOFSANG VAN MARIA Ds. Gerrit Kruger 23 dec 17:00

  11. 10 GK - LOFSANG VAN ELISABET Ds. Gerrit Kruger 23 dec 08:00