Geef feedback op de website

PvdB - Woorde ‘n gawe en verantwoordelikheid

Noimagesmall
Video
Audio
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 03 juni, 09:00

Ds. Paul van den Berg

Woorde ‘n gawe en verantwoordelikheid

Skriflesing: Spreuke 15
Teksvers: Spreuke 15:1

Dit is opvallend dat mense gewoonlik wanneer hulle wil argumen-teer, ‘n ander stemtoon gebruik. Die stem word gewoonlik harder en hoër. Verder is daar mense wat in ‘n argument net eenvoudig die ander persoon dood praat en glad nie vir die ander persoon kans gee om sy of haar standpunt te stel nie. Of iemand onder-breek die ander persoon die heeltyd totdat die ander persoon maar later noodgedwonge moet stilbly.
Dit is daarom selde dat ‘n argument in ‘n fluistertoon gevoer word, behalwe as jy nie wil hê dat iemand dalk sal hoor hoe hard en lelik jy kan praat nie. Sou iemand egter nie kwaad word nie en altyd sag terug antwoord, dan is dit moeilik om ‘n geveg voort te sit. ’n Harde antwoord lei byna altyd tot ’n heftige reaksie. Is dit vir jou belangrik dat jy altyd ‘n argument sal wen? Laat jy jou le-wensmaat en jou kinders toe om met jou in liefde te verskil?
Hier kom die Here in sy Woord en sê dat ’n sagte antwoord altyd beter is. Glo jy dit?

Lengte 1 uur 19 min 23 sec
=>Download (27,26 MB)
IconmovieNaar video opname
IconrecordNaar audio opname

  1. Opnames (163)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 Afrikaanse diens   24 jun 18:00

  3. 2 English service   24 jun 11:00

  4. 3 Afrikaanse diens   24 jun 09:00

  5. 4 MvH - Die dag as God afkom! Ds. Maarten van Helden 17 jun 18:00

  6. 5 MvH - The heavens rended! Rev. Maarten van Helden 17 jun 11:00

  7. 6 PvdB - Genade in God se oordeel Ds. Paul van den Berg 17 jun 09:00

  8. 7 PvdB - Broederlike liefde is egte liefde, Ds. Paul van den Berg 10 jun 18:00

  9. 8 PvdB - Jesus Christ enable us through the Holy Spirit to love God and our fellow men Rev. Paul van den Berg 10 jun 11:00

  10. 9 MvH - Hoe lief het ek u wet! Ds. Maarten van Helden 10 jun 09:00

  11. 10 MvH - NET TWEE DINGE NODIG! Ds. Maarten van Helden 03 jun 18:00