Geef feedback op de website

MvH - Hoe lief het ek u wet!

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 10 juni, 09:00

Ds. Maarten van Helden

Hoe lief het ek u wet!

Skriflesing: Psalm 119
Teksvers: Psalm 119:97

Die Marathon-Psalm 119 is die langste hoofstuk in die Bybel. In sy 176 verse handel die digter net oor die Wet van die Here. Dit neem ongeveer 20 minute om die psalm rustig hardop deur te lees.
Alfabetiese akroestiek is die digvorm waarin hierdie psalm aange-bied word. Anders as ander akroestiese dele van die Bybel (Klaagliedere, Spreuke 31:10-31, en Ps 25, 34, 37, 111, 112, en 145 in die Hebreeuse Bybel) word in Ps 119 elke agste vers begin met die volgende letter van die Hebreeuse Alfabet. Die doel was natuurlik esteties (as poësie) en ook om makliker te maak vir memorisering.
Die “rym” is dus in die begin en nie aan die einde soos ons dit vandag gebruik nie! Die alfabet het net 22 letters, dus bestaan Psalm 119 uit 22 onderdele, elkeen met ‘n soortgelyke struktuur.
Eintlik bring die hele Psalm en sy onderdele die eenluidende bood-skap dat kinders van die verbond lief is vir die Wet van die Here. Hoe lief het jy sy wet?

Lengte 1 uur 35 min 23 sec
=>Download (33 MB)
Deze opname wordt over 22 dagen automatisch verwijderd.

  1. Opnames (159)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 English service   19 mei 11:00

  3. 2 Afrikaanse diens   19 mei 09:00

  4. 3 PvdB - Redding is enkel en alleen ‘n genadedaad van die Here Ds. Paul van den Berg 12 mei 18:00

  5. 4 MvH - English service Rev. Maarten van Helden 12 mei 11:00

  6. 5 GK - God gee lewende water uit ou en nuwe putte! Ds. Gerrit Kruger 12 mei 09:00

  7. 6 PvdB - Erfsonde en die gevolge vir die mens Ds. Paul van den Berg 05 mei 18:00

  8. 7 MvH - English service Rev. Maarten van Helden 05 mei 11:00

  9. 8 MvH - Raadpleeg liewer die Here ds Maarten van Helden 05 mei 09:00

  10. 9 MvH - Begrafenisdien - Meisie Welthagen Ds Maarten van Helden 01 mei 11:00

  11. 10 MvH - Uitverkiesing en menslike verantwoordelikheid Ds. Maarten van Helden 28 apr 18:00