Geef feedback op de website

PvdB - Broederlike liefde is egte liefde,

Noimagesmall
Video
Audio
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 10 juni, 18:00

Ds. Paul van den Berg

Broederlike liefde is egte liefde,

Skriflesing: 1 Johannes 3:18-24
Teksvers: 1 Johannes 3:18

In hierdie gedeelte praat die Here oor die liefde wat ‘n praktiese werklikheid vir die gelowige behoort te wees. Broederlike liefde is egte liefde, as dit liefde is soos dié van Jesus Christus. Hy het uit liefde sy lewe vir die gebroke sondaar gegee. Hierdie gedeelte spoor die gelowiges aan om Jesus na te volg deur liefdesdade vir hulle medegelowiges.
Liefde word in hierdie gedeelte omskryf as dade wat in ‘n opregte gesindheid gedoen word. Hy raak ook geloofseker-heid en skuldgevoelens in die gedeelte aan.
As jy in Jesus Christus glo, kan jy met vrymoedigheid tot God nader en ook kom aansit aan die nagmaaltafel van die Here. Geseënde nagmaal vir elkeen wat in Jesus Christus glo.

Lengte 1 uur 0 min 42 sec
=>Download (20,84 MB)

  1. Opnames (160)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 MvH - Die dag as God afkom! Ds. Maarten van Helden 17 jun 18:00

  3. 2 MvH - The heavens rended! Rev. Maarten van Helden 17 jun 11:00

  4. 3 PvdB - Genade in God se oordeel Ds. Paul van den Berg 17 jun 09:00

  5. 4 PvdB - Broederlike liefde is egte liefde, Ds. Paul van den Berg 10 jun 18:00

  6. 5 PvdB - Jesus Christ enable us through the Holy Spirit to love God and our fellow men Rev. Paul van den Berg 10 jun 11:00

  7. 6 MvH - Hoe lief het ek u wet! Ds. Maarten van Helden 10 jun 09:00

  8. 7 MvH - NET TWEE DINGE NODIG! Ds. Maarten van Helden 03 jun 18:00

  9. 8 PvdB - Words: a gift and responsibility Rev. Paul van den Berg 03 jun 11:00

  10. 9 PvdB - Woorde ‘n gawe en verantwoordelikheid Ds. Paul van den Berg 03 jun 09:00

  11. 10 PvdB - God se wysheid is dwaasheid in die oë van die ongelowige Ds. Paul van den Berg 27 mei 18:00