Geef feedback op de website

MvH - Die dag as God afkom!

Noimagesmall
Video
Audio
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 17 juni, 18:00

Ds. Maarten van Helden

Die dag as God afkom!

Skriflesing: Genesis 11:1-9, 2 Kor 12: 1-10
Teksvers: Genesis 11:7-9

Die wêreld gaan gewoon sy gang asof daar nie eintlik ‘n God is of ‘n oordeelsdag sal wees nie. Eintlik is dit nogal baie ontstellend. Mens wil hulle gaan waarsku! So was dit by die vlakte van Sinar, later bekend as Babel. Daar ontstaan ‘n Babelse verwarring omdat die mense hulle eie vorm van eenheid probeer.
Daar is net een eenheid en dit is in die waarheid van Christus. Maar nee, die wêreld wil niks daarvan hoor nie. Dis mos te naïef. Kinderspeletjies. Nie vir die geleerdes en ontwikkeldes nie! Ons kan onsself mos help. Ons en ons gevorderde tegnologie. Ons en ons moderne wetenskap. En God is dood… vir hulle.
Tot die dag kom dat Hy afkom!!

Lengte 1 uur 5 min 9 sec
=>Download (22,37 MB)

  1. Opnames (161)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 English service   15 jul 11:00

  3. 2 GK - Afrikaanse diens Ds. Gerrit Kruger 15 jul 09:00

  4. 3 CS - "Die gemeente van Christus laat God se werk hier op aarde voortgaan met geloofskrag." Ds. Christo Swanepoel - GK Lyttelton 08 jul 18:00

  5. 4 PvdB - The path of faith is from “we were also once” to “but when” up to “and now” Rev. Paul van den Berg 08 jul 11:00

  6. 5 PvdB - Die geloofspad loop van “vroëer” na “maar toe” tot by “en nou” Ds. Paul van den Berg 08 jul 09:00

  7. 6 PvdB - Die Woord van die Here is die basis waarop en waarvanuit ons lewe (2) Ds. Paul van den Berg 01 jul 18:00

  8. 7 English service   01 jul 11:00

  9. 8 PvdB - Die Woord van die Here is die basis waarop en waarvanuit ons lewe Ds. Paul van den Berg 01 jul 09:00

  10. 9 CS - God bewaar Sy kerk wanneer die waarheid van die Heilige Gees ondermyn word Ds. Christo Swanepoel - GK Lyttelton 24 jun 18:00

  11. 10 MvH - Nobody or Somebody Rev. Maarten van Helden 24 jun 11:00