Geef feedback op de website

MvH - Die dag as God afkom!

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 17 juni, 18:00

Ds. Maarten van Helden

Die dag as God afkom!

Skriflesing: Genesis 11:1-9, 2 Kor 12: 1-10
Teksvers: Genesis 11:7-9

Die wêreld gaan gewoon sy gang asof daar nie eintlik ‘n God is of ‘n oordeelsdag sal wees nie. Eintlik is dit nogal baie ontstellend. Mens wil hulle gaan waarsku! So was dit by die vlakte van Sinar, later bekend as Babel. Daar ontstaan ‘n Babelse verwarring omdat die mense hulle eie vorm van eenheid probeer.
Daar is net een eenheid en dit is in die waarheid van Christus. Maar nee, die wêreld wil niks daarvan hoor nie. Dis mos te naïef. Kinderspeletjies. Nie vir die geleerdes en ontwikkeldes nie! Ons kan onsself mos help. Ons en ons gevorderde tegnologie. Ons en ons moderne wetenskap. En God is dood… vir hulle.
Tot die dag kom dat Hy afkom!!

Lengte 1 uur 5 min 9 sec
=>Download (22 MB)
Deze opname wordt over 4 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (165)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 11 GK - Jesus jubel omdat die evangelie uitgedra word Ds. Gerrit Kruger 03 feb 08:00

  3. 12 MvH - Sola Gratia! Loof die Here! Ds. Maarten van Helden 27 jan 17:00

  4. 13 MvH - Do you also believe in the Predestination of a sovereign God? Rev. Maarten van Helden 27 jan 10:00

  5. 14 PvdB - Die Here wag vir dié wat op Hom wag Ds. Paul van den Berg 27 jan 08:00

  6. 15 GK - Wil jy God beter sien? Maak oop jou ore! Ds. Gerrit Kruger 20 jan 17:00

  7. 16 MvH - Behold the Lamb of God! Rev. Maarten van Helden 20 jan 10:00

  8. 17 MvH - Sien jy die Lam van God raak? Maak oop jou oë! Ds. Maarten van Helden 20 jan 08:00

  9. 18 MvH - Vyf bestandele vir geloofsvolharding Ds. Maarten van Helden 13 jan 17:00

  10. 19 MvH - Recipe for perseverance in 2019 Rev. Maarten van Helden 13 jan 10:00

  11. 20 GK - ‘n Dankbare Loflied tot eer van God! Ds. Gerrit Kruger 13 jan 08:00