Geef feedback op de website

PvdB - Die Woord van die Here is die basis waarop en waarvanuit ons lewe (2)

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 01 juli, 18:00

Ds. Paul van den Berg

Die Woord van die Here is die basis waarop en waarvanuit ons lewe (2)

Skriflesing: Titus 2
Teksvers: Titus 2;11-14

Hierdie gedeelte fokus daarop dat die Here se genade wat redding vir ons gebring het, aan alle mense verskyn het.

Hierdie reddende genade van die Here leer ons om die goddelose leefwyse en wêreld met al sy goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te laat vaar. Sodoende kan ons met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in hierdie wêreld lewe.

Om vry van onsself te lewe, werk mee dat ons al hoe meer uitsien na die gelukkige dag wanneer ons Verlosser, Jesus Christus, weer gaan verskyn op die wolke. Dit is Hy wat ons deur sy eenmalige offer ons van alle ongeregtighede en sonde vrygemaak en gereinig het.

Nou kan ons, as die volk van die Here, met ywer die goeie doen wat vir die Here welgevallig en aanneemlik is.

Verder is dit ook nodig om waar en wanneer dit nodig is die gelowiges in liefde aan te moedig en tereg te wys.

Lengte 53 min 14 sec
=>Download (18 MB)
Deze opname wordt over 9 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (163)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 PvdB - Die pot is aan die kook Ds. Paul van den Berg 16 sep 18:00

  3. 2 MvH - Certainty during sufferings Rev. Maarten van Helden 16 sep 11:00

  4. 3 MvH - Skeur liewer julle harte! Ds. Maarten van Helden 16 sep 09:00

  5. 4 Troosdiens Baba Boshoff Ds. Maarten van Helden 14 sep 10:45

  6. 5 GK - Praat in liefde altyd die waarheid Ds. Gerrit Kruger 09 sep 18:00

  7. 6 MvH - Jesus is Lord of your Life Rev. Maarten van Helden 09 sep 11:00

  8. 7 PvdB - Eenmaal ‘n kind van God, altyd ‘n kind van God: Waar of vals? Ds.Paul van den Berg 09 sep 09:00

  9. 8 GK - Net die beste (goud) is vir God goed Ds. Gerrit Kruger 02 sep 18:00

  10. 9 PvdB - If God is with me, anything is possible Rev. Paul van den Berg 02 sep 11:00

  11. 10 MvH - Glo jy? Ds. Maarten van Helden 02 sep 09:00