Geef feedback op de website

PvdB - Die geloofspad loop van “vroëer” na “maar toe” tot by “en nou”

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 08 juli, 09:00

Ds. Paul van den Berg

Die geloofspad loop van “vroëer” na “maar toe” tot by “en nou”

Skriflesing: Titus 3
Teksvers: Titus 3:3-7

Paulus dui die Christelike geloofspad aan met woorde soos “vroeër” na “maar toe” tot by “en nou”. Dit vra vir selfkennis van wie ek “vroeër” was of sou wees voordat Jesus Christus se verlossende genade in my lewe ‘n werklikheid geword het. Die mens van ‘vroeër” word getipeer as onverstandig, ongehoorsaam, op verkeerde paaie, verslaaf, kwaadwillig, jaloers en haatlik. Hierdie doodloopstraat het verander toe die tyd van die “maar toe” aangebreek het in Christus. Dit is die tyd van God se goedheid, ontferming, genade, verlossing en liefde vir die mens. Die “en nou” tyd die tyd waar die Heilige Gees die wedergeboorte by die gelowiges bewerkstellig het. Die “en nou” tyd is die tyd van die vrymaking van die sonde. Die “en nou” tyd hou die nuwe lewe, erfgenaamskap en die ewige lewe vir ons in.

Waar staan jy op die geloofspad in Christus vandag?

Lengte 1 uur 13 min 40 sec
=>Download (25 MB)
Deze opname wordt over 8 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (166)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 PvdB - Gesamentlike Kerssangdiens Ds. Paul van den Berg 18 nov 17:00

  3. 2 GK - Numbered, Weighed, and rejected! Rev Gerrit Kruger 18 nov 10:00

  4. 3 MvH - Speel jy ook Morabaraba? Ds. Maarten van Helden 18 nov 08:00

  5. 4 PvdB - In die wêreld, maar nie van die wêreld Ds. Paul van den Berg 11 nov 17:00

  6. 5 MvH - The Armour of God - Part 2 Rev. Maarten van Helden 11 nov 10:00

  7. 6 GK - God het ons gered, geroep om toegewy aan Hom te lewe Ds. Gerrit Kruger 11 nov 08:00

  8. 7 PvdB - Berou oor sonde word sigbaar Ds. Paul van den Berg 04 nov 17:00

  9. 8 MvH - The Armour of God Rev. Maarten van Helden 04 nov 10:00

  10. 9 GK - Brose kleipotte word deur God gebruik om sy lig te laat skyn! Ds. Gerrit Kruger 04 nov 08:00

  11. 10 GK - God se kerk sal altyd triomferende kerk wees tot in die hemel Ds. Gerrit Kruger 28 okt 17:00