Geef feedback op de website

MvH - Het ons nog tyd vir die Here?

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 30 september, 09:00

Ds. Maarten van Helden

Het ons nog tyd vir die Here?

Skriflesing: Openbaring 1:7‑20
Teksvers: Openbaring 1:10,12.13a

Deesdae is dit meer so: “Sunday is funday”. Vir baie van ons is dit braai-dag. En ons kán braai! En tog is die vraag: Wat wil God met die weeklikse ritme van, een dag per week is “die dag van die Here”, in ons lewe bereik?
Kyk wat op die Sondag daar op Patmos met die apostel Johannes gebeur. Hy hou by die gewoonte om op “die dag van die Here” (Sondag!) homself af te sonder vir die diens en aanbidding van die Here… en dan vind daar ‘n heerlike ontmoeting plaas.
Het ons nog tyd op Sondag om die nabyheid van die Here te soek? Kom jy ook na die gereelde eredienste met die verwagting dat daar so ‘n ontmoeting sal plaasvind? Het jy nog tyd vir die Here?

Lengte 1 uur 8 min 30 sec
=>Download (380 MB)
Deze opname wordt over 3 maanden automatisch verwijderd.
Iconmovie 07581a35Naar video opname
Iconrecord 2626ee27Naar audio opname

  1. Opnames (16)
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 MvH - Goeie werke: Sodat… of … Omdat? Ds. Maarten van Helden 14 jul 09:00

  3. 2 PvdB - God bly getrou, al sou ons ontrou word Ds. Paul van den Berg 07 jul 09:00

  4. 3 Geestelike Opbou Prof Henk Stoker 19 mei 20:00

  5. 4 MvH - Raadpleeg liewer die Here ds Maarten van Helden 05 mei 09:00

  6. 5 Post Tenebras Lux (Na die donker die Lig) Ds Maarten v Helden 14 apr 18:00

  7. 6 LV - Die Woord van die HERE is soos reën en sneeu Ds Lourens Venter - GK Kimberley 31 mrt 09:00

  8. 7 MvH - Jesus se verloofde bruid Ds. Maarten van Helden 17 mrt 08:00

  9. 8 Ds P vd Berg Ds P vd Berg 10 feb 09:00

  10. 9 Geestelike Opbou Arie vd Kruk 21 okt 19:00

  11. 10 MvH - Wie is Jesus vandag vir jou? Ds. Maarten van Helden 07 okt 09:00