Geef feedback op de website

PvdB - Die dood van die dood

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 10 maart, 17:00

Ds. Paul van den Berg

Die dood van die dood

Skriflesing: Hebreërs 2
Teksvers: Heb 2:14 en 15

In hierdie Skrifgedeelte fokus die Heilige Gees op die rede waarom Jesus Christus ʼn ware mens, uitgesonder die sonde, soos ek en jy geword het. Jesus Christus het mens geword om deur sy dood die een wat oor die dood mag het, dit is die duiwel, finaal te kon ontkrag. Deur Christus se dood is die duiwel se mag en aanspraak op selfs die dood vernietig. Inderdaad is die “dood” nou vir ons as God se kinders dood. Die dood van die geestelike dood deur Jesus Christus, hou nou in dat elkeen wat uit vrees vir die liggaamlike en geestelike dood, hulle lewe lank in slawerny verkeer het, nou werk-lik in ware vryheid kan leef. Jesus Christus se dood is nie gefokus op die engele nie, maar op die geestelike nageslag van Abraham.
Hy het in alle opsigte aan ons gelyk geword, sodat Hy ons barmhartige en getroue hoëpriester kan wees by die Vader. Daarom nooi Hy jou uit om by Hom vertroosting en redding te kom vind deur jou deelname aan die nagmaal.

Lengte 1 uur 5 min 19 sec
=>Download (22 MB)
Deze opname wordt over 9 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (159)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 11 MvH - The truth and nothing but the truth Rev. Maarten van Helden 02 jun 11:00

  3. 12 GK - Erken julle voorgangers, wat Jesus Christus verkondig Ds. Gerrit Kruger 02 jun 09:00

  4. 13 CS - Hemelvaartdiens Ds. Christo Swanepoel - GK Lyttelton 30 mei 19:00

  5. 14 MvH - Morning devotion Rev. Maarten van Helden 30 mei 06:00

  6. 15 GK - Wedergeboorte lei tot sekerheid en dankbaarheid Ds. Gerrit Kruger 26 mei 18:00

  7. 16 MvH - From Superhero to zero! Rev. Maarten van Helden 26 mei 11:00

  8. 17 MvH - Vorentoe is nie agtertoe nie! Ds. Maarten van Helden 26 mei 09:00

  9. 18 Prof. HS - Ewige lewe - Kultus praatjie ingesliut Prof. Henk Stoker 19 mei 18:00

  10. 19 PvdB - “Straw” is not “Wheat” Rev. Paul van den Berg 19 mei 11:00

  11. 20 PvdB - “Strooi” is nie “koring” nie Ds. Paul van den Berg 19 mei 09:00