Geef feedback op de website

MvH - Jesus se verloofde bruid

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 17 maart, 08:00

Ds. Maarten van Helden

Jesus se verloofde bruid

Skriflesing: Lukas 22
Teksvers: Lukas 22:20

Om werklik ons teksvers vandag te verstaan is dit nodig om die gewoontes van die Jode rondom die huweliksbevesti-ging (troues) van destyds te verstaan. Dit is ook nodig om te weet dat die verlowing nie maar net ‘n romantiese afspraak was nie, maar as absoluut vaste beloftes. Dus was dit die eerste stap van die huweliksluiting en kon dus alleen deur ‘n behoorlike egskeiding beeïndig word.
Dit sou vandag nogal belangrik wees om jou verantwoorde-likheid as verloofde bruid van Christus hierin te verstaan en daagliks uit te leef, terwyl jy en ek in gespanne afwagting uitsien na die koms (lees: wederkoms) van ons Bruidegom!

Lengte 1 uur 10 min 25 sec
=>Download (390 MB)
Deze opname wordt over 8 maanden automatisch verwijderd.
Iconmovie 07581a35Naar video opname
Iconrecord 2626ee27Naar audio opname

  1. Opnames (15)
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 PvdB - God bly getrou, al sou ons ontrou word Ds. Paul van den Berg 07 jul 09:00

  3. 2 Geestelike Opbou Prof Henk Stoker 19 mei 20:00

  4. 3 MvH - Raadpleeg liewer die Here ds Maarten van Helden 05 mei 09:00

  5. 4 Post Tenebras Lux (Na die donker die Lig) Ds Maarten v Helden 14 apr 18:00

  6. 5 LV - Die Woord van die HERE is soos reën en sneeu Ds Lourens Venter - GK Kimberley 31 mrt 09:00

  7. 6 MvH - Jesus se verloofde bruid Ds. Maarten van Helden 17 mrt 08:00

  8. 7 Ds P vd Berg Ds P vd Berg 10 feb 09:00

  9. 8 Geestelike Opbou Arie vd Kruk 21 okt 19:00

  10. 9 MvH - Wie is Jesus vandag vir jou? Ds. Maarten van Helden 07 okt 09:00

  11. 10 MvH - Het ons nog tyd vir die Here? Ds. Maarten van Helden 30 sep 09:00