Geef feedback op de website

LV - Die Woord van die HERE is soos reën en sneeu

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 31 maart, 09:00

Ds Lourens Venter - GK Kimberley

Die Woord van die HERE is soos reën en sneeu

Skriflesing: Jesaja 55: 1-13
Teksvers: Jesaja 55: 10-11

Jesaja profeteer aan die volk in ballingskap dat hulle vanweë hulle sonde uit hulle erfenis weggevoer is. Hier in ballingskap verlang hulle terug na die land van melk en heuning… Hulle ervaar die onreg van goddeloosheid. Hulle lei aan geestelike hongersnood en geestelike dehidrasie.
Net soos die landskap nooit onveranderd bly na die reën nie, so kan ons as mens ook nie onveranderd bly as ons die Woord gehoor het nie… Kom dan, almal wat honger en dors na die HERE, en drink uit die fontein van die ewige Lewe, Christus ons Here.

Lengte 1 uur 10 min 58 sec
=>Download (390 MB)
Deze opname wordt over 9 maanden automatisch verwijderd.
Iconmovie 07581a35Naar video opname
Iconrecord 2626ee27Naar audio opname

  1. Opnames (15)
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 PvdB - God bly getrou, al sou ons ontrou word Ds. Paul van den Berg 07 jul 09:00

  3. 2 Geestelike Opbou Prof Henk Stoker 19 mei 20:00

  4. 3 MvH - Raadpleeg liewer die Here ds Maarten van Helden 05 mei 09:00

  5. 4 Post Tenebras Lux (Na die donker die Lig) Ds Maarten v Helden 14 apr 18:00

  6. 5 LV - Die Woord van die HERE is soos reën en sneeu Ds Lourens Venter - GK Kimberley 31 mrt 09:00

  7. 6 MvH - Jesus se verloofde bruid Ds. Maarten van Helden 17 mrt 08:00

  8. 7 Ds P vd Berg Ds P vd Berg 10 feb 09:00

  9. 8 Geestelike Opbou Arie vd Kruk 21 okt 19:00

  10. 9 MvH - Wie is Jesus vandag vir jou? Ds. Maarten van Helden 07 okt 09:00

  11. 10 MvH - Het ons nog tyd vir die Here? Ds. Maarten van Helden 30 sep 09:00