Geef feedback op de website

PvdB - Erfsonde en die gevolge vir die mens

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 05 mei, 18:00

Ds. Paul van den Berg

Erfsonde en die gevolge vir die mens

Skriflesing: Romeine 5
Teksvers: Rom 5:12-14
DL: Hoof 3 en 4: Punt 1-3
HK: Sondag 2-4

Die Dortse Leerreëls (DL), hoofstuk 3 en 4 handel hoofsaaklik oor drie aspekte, nl:
 Die verdorwenheid van die mens,
 Die bekering tot God en
 Die wyse waarop die bekering tot God plaasvind.
In die prediking sal daar vanuit Romeine 5 na die erfsonde en die gevolge vir die mens gekyk word. Die reformatoriese kerke wat die erfsonde bely, staan teenoor mense wat:
 Glo dat die mens van nature goed gebore is
 en teenoor mense wat dink dat die bose wat in die mens se hart is, bloot aangeleerde slegte gedrag is.
Voordat ‘n gelowige kan smag na verlossing, is dit nodig om eers te weet hoe gebroke die mens sonder Jesus Christus is.

Lengte 55 min 34 sec
=>Download (19 MB)
Deze opname wordt over 8 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (161)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 Bybelskool: My identiteit in Christus Ds. Paul van den Berg 17 sep 19:00

  3. 2 GK - God se huis en Salomo se hart. God woon in ons harte Ds Gerrit Kruger 15 sep 18:00

  4. 3 MvH - Gee wat God jou gee vir sy diens Ds Maarten van Helden 15 sep 09:00

  5. 4 Bybelskool: My identiteit in Christus Ds Paul van den Berg 10 sep 19:00

  6. 5 PvdB - Belofte, belydenis, troos en verwagting – Jesus Christus kom weer Ds. Paul van den Berg 08 sep 18:00

  7. 6 MvH - Jesus Christ: Man or God, or both? Rev. Maarten van Helden 08 sep 11:00

  8. 7 GK - Die leëraanvoerder van die Here! Ds Gerrit Kruger 08 sep 09:00

  9. 8 Bybelskool: My identiteit in Christus Ds Paul van den Berg 03 sep 19:00

  10. 9 GK - Leef in volkome afhanklikheid van God! Ds. Gerrit Kruger 01 sep 18:00

  11. 10 MvH - An eternal genealogy! Rev. Maarten van Helden 01 sep 11:00