Geef feedback op de website

GK - God gee lewende water uit ou en nuwe putte!

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 12 mei, 09:00

Ds. Gerrit Kruger

God gee lewende water uit ou en nuwe putte!

Skriflesing: Gen 26:12-35; Gen 21:22-33
Teksvers: Gen 26:19-22, 25,32-33 Gen 21:25,30-31; Joh 7:38

In die Bybel word water-putte soms gebruik as ‘n seëning uit die hand van God. Die mens soek, ook in sy godsdiens, voortdurend nuwe dinge, terwyl al wat ons nodig het, is om die ou water-putte oop te grawe, wat God lankal aan die kerk gegee het. Geestelik gesien bevat die ou putte die lewende water, alles wat ons nodig het om van te lewe, bv. Die Woord van God, gebed, aanbidding, lofpryssing, geloof, die krag van die Heilige Gees, dankoffers en dienswerk. Soms gooi die Satan die “ou putte” toe, sodat ons baie dors word. Wanneer daar daadwerklike gees-telike herlewing in die kerk is, is dit wanneer die ou putte weer oopgegra-we word. Dit is wanneer die Bybel weer opreg bestudeer word en die Heilige Gees toegelaat word om vrylik deur die Woord in ons harte te werk.
Ons gaan na drie sake kyk:
1 Grawe die ou putte oop, dit is gesonde water.
2 Grawe nuwe putte, daar is nuwe vars water.
3 Gee oorvloedige lewende water, vir almal.

Lengte 1 uur 30 min 34 sec
=>Download (31 MB)
Deze opname wordt over 8 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (161)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 Bybelskool: My identiteit in Christus Ds. Paul van den Berg 17 sep 19:00

  3. 2 GK - God se huis en Salomo se hart. God woon in ons harte Ds Gerrit Kruger 15 sep 18:00

  4. 3 MvH - Gee wat God jou gee vir sy diens Ds Maarten van Helden 15 sep 09:00

  5. 4 Bybelskool: My identiteit in Christus Ds Paul van den Berg 10 sep 19:00

  6. 5 PvdB - Belofte, belydenis, troos en verwagting – Jesus Christus kom weer Ds. Paul van den Berg 08 sep 18:00

  7. 6 MvH - Jesus Christ: Man or God, or both? Rev. Maarten van Helden 08 sep 11:00

  8. 7 GK - Die leëraanvoerder van die Here! Ds Gerrit Kruger 08 sep 09:00

  9. 8 Bybelskool: My identiteit in Christus Ds Paul van den Berg 03 sep 19:00

  10. 9 GK - Leef in volkome afhanklikheid van God! Ds. Gerrit Kruger 01 sep 18:00

  11. 10 MvH - An eternal genealogy! Rev. Maarten van Helden 01 sep 11:00