Geef feedback op de website

PvdB - Redding is enkel en alleen ‘n genadedaad van die Here

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 12 mei, 18:00

Ds. Paul van den Berg

Redding is enkel en alleen ‘n genadedaad van die Here

Skriflesing: Romeine 1 en 8
Teksvers: Rom 1:20-22; 8:3
DL: Hoof 3 & 4. Punt 4 – 6
HK: Son 7 (21) en 25 (65)

Oor die eeue heen was daar al baie dinge gesê oor die positiewe en of negatiewe beskouings ten opsigte van die mens. Sommige mense is oor optimisties oor die mens en ander word weer aangekla dat hulle hiper negatief is oor die wese van die mens. Wat is jou mening oor die mens vandag? Is die mens op sy eie tot iets goeds in staat? Daar is ‘n algemene siening in die wêreld dat die meeste mense darem weet wat goed en sleg, reg of verkeerd is. Dit word die sg “lig van die natuur genoem”.
Om die vraag na die goeie en of slegte aard en wese van die mens te bespreek, laat die opstellers van die Dortse Leerreëls, hoofstuk 3 & 4, punt 4 tot 6 die lig van die Here skyn oor drie sake:
 ‘n Mens kan nie gered word deur die sg “lig van die natuur” nie.
 ‘n Mens kan nie gered word deur die onderhouding van die wet nie.
 ‘n Mens kan slegs gered word op grond van die genade van die Here wat deur die Heilige Gees en die Woord van God, ons harte oopmaak vir die Blye Boodskap van redding en genade.

Lengte 53 min 35 sec
=>Download (18 MB)
Deze opname wordt over 11 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (159)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 CS - God se heerlikheid straal uit Sy skepping deur Jesus Christus. Ds. Christo Swanepoel - GK Lyttelton 16 jun 18:00

  3. 2 PvdB - Withered hand or withered heart? Rev. Paul van den Berg 16 jun 11:00

  4. 3 PvdB - Verdorde hand of verdorde hart? Ds. Paul van den Berg 16 jun 09:00

  5. 4 MvH - Van superhero tot zero Ds. Maarten van Helden 09 jun 18:00

  6. 5 GK - On the day of Pentecost, the gospel was given to Rev. Gerrit Kruger 09 jun 11:00

  7. 6 PvdB - Ongesuurde brood simboliseer die afsterwe van ‘n sondige lewe Ds. Paul van den Berg 09 jun 09:00

  8. 7 PvdB - Wedergebore in Christus deur sy Gees en Woord Ds. Paul van den Berg 02 jun 18:00

  9. 8 MvH - The truth and nothing but the truth Rev. Maarten van Helden 02 jun 11:00

  10. 9 GK - Erken julle voorgangers, wat Jesus Christus verkondig Ds. Gerrit Kruger 02 jun 09:00

  11. 10 CS - Hemelvaartdiens Ds. Christo Swanepoel - GK Lyttelton 30 mei 19:00