Geef feedback op de website

PvdB - “Strooi” is nie “koring” nie

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 19 mei, 09:00

Ds. Paul van den Berg

“Strooi” is nie “koring” nie

Skriflesing: Jeremia 23
Teksvers: Jer 23: 28 en 29

Daar is mense wat soms so maklik sê: “so sê die Here…” of “die Here het vir my gesê…”. Maar is dit werklik die Woord van die Here? As dit werklik die Woord van die Here is, hoe sal ek dit weet?
In Jeremia 23 word die profete aangekla omdat hulle sommer so maklik-maklik verklaar dat die Here deur hulle gepraat het. Die Here kla die profete egter aan dat hulle die volk mislei en sommer net maak of hulle ‘n openbaring, droom of visioen van die Here ontvang het. Dit wat hulle as die Woord van die Here opdis, is sommer eie breingimnastiek, of sommer iets wat iemand anders vir hulle vertel het of sommer woorde aan mense wat die mense graag sal wil hoor.
Mag jy die gawe van die Here ontvang om werklik te kan onderskei wat die Woord van die Here (egte koring) is en wat sommer mensli-ke insig en eie woorde (strooi) is.

Lengte 1 uur 7 min 25 sec
=>Download (23 MB)
Deze opname wordt over 11 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (162)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 Afrikaanse diens   16 jun 18:00

  3. 2 English service   16 jun 11:00

  4. 3 Afrikaanse diens   16 jun 09:00

  5. 4 MvH - Van superhero tot zero Ds. Maarten van Helden 09 jun 18:00

  6. 5 GK - On the day of Pentecost, the gospel was given to Rev. Gerrit Kruger 09 jun 11:00

  7. 6 PvdB - Ongesuurde brood simboliseer die afsterwe van ‘n sondige lewe Ds. Paul van den Berg 09 jun 09:00

  8. 7 PvdB - Wedergebore in Christus deur sy Gees en Woord Ds. Paul van den Berg 02 jun 18:00

  9. 8 MvH - The truth and nothing but the truth Rev. Maarten van Helden 02 jun 11:00

  10. 9 GK - Erken julle voorgangers, wat Jesus Christus verkondig Ds. Gerrit Kruger 02 jun 09:00

  11. 10 CS - Hemelvaartdiens Ds. Christo Swanepoel - GK Lyttelton 30 mei 19:00