Geef feedback op de website

Prof. HS - Ewige lewe - Kultus praatjie ingesliut

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 19 mei, 18:00

Prof. Henk Stoker

Ewige lewe

Skriflesing: Markus 10:17-27

Markus 10 is ʼn gedeelte wat deur kultegroepe gebruik word om die beheer oor hulle lede te versterk.
Lees die gedeelte deur en dink solank oor die volgende vrae:
1. As die man in Markus 10 so ernstig is oor die ewige lewe – waarom is hy dan nie bereid om te doen wat die Here vir Hom sê nie?
2. Waarom gee die Here so ʼn opdrag aan die man? Geld dit vir ons ook?
3. Waarom begin die dissipels dink dat niemand dan gered kan word nie?
4. Wat bedoel die Here as Hy sê dat dit vir mense onmoontlik, maar vir God moontlik is?
5. Hoe hou dit verband met Jesus se vraag aan die man in die begin?
6. Waarin lê ons sekerheid?
7. Watter offer mag dit van ons vra – en is ons daartoe bereid?

Kultus praatjie ingesluit

Lengte 2 uur 16 min 13 sec
=>Download (47 MB)
Deze opname wordt over 8 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (163)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 GK - God se huis en Salomo se hart. God woon in ons harte Ds Gerrit Kruger 15 sep 18:00

  3. 2 MvH - Gee wat God jou gee vir sy diens Ds Maarten van Helden 15 sep 09:00

  4. 3 Bybelskool: My identiteit in Christus Ds Paul van den Berg 10 sep 19:00

  5. 4 PvdB - Belofte, belydenis, troos en verwagting – Jesus Christus kom weer Ds. Paul van den Berg 08 sep 18:00

  6. 5 MvH - Jesus Christ: Man or God, or both? Rev. Maarten van Helden 08 sep 11:00

  7. 6 GK - Die leëraanvoerder van die Here! Ds Gerrit Kruger 08 sep 09:00

  8. 7 Bybelskool: My identiteit in Christus Ds Paul van den Berg 03 sep 19:00

  9. 8 GK - Leef in volkome afhanklikheid van God! Ds. Gerrit Kruger 01 sep 18:00

  10. 9 MvH - An eternal genealogy! Rev. Maarten van Helden 01 sep 11:00

  11. 10 MvH - Die Toledoot van Adam Ds. Maarten van Helden 01 sep 09:00