Geef feedback op de website

MvH - Van superhero tot zero

Noimagesmall a52aade4
Video 36b433bc
Audio 5854785b
  • I: Over de kerk
  • I: zondag 09 juni, 18:00

Ds. Maarten van Helden

Van superhero tot zero

Skriflesing: Johannes 6
Teksvers: Johannes 6:14,15

As Jesus in sy bediening van drie jaar op aarde wonderwerke doen, is dit nie om ons te leer dat ons elkeen geregtig is op ‘n paar wonderwerke nie. Pasop vir die leraars wat uitroep: “Name it and claim it”.
Waarskynlik is dit die soort Jesus wat meeste mense vandag wil hê. Ek sou nogal dink dat dit ‘n yslike belediging vir Jesus Christus self moet wees. Hy is immers God Almagtig. Hy kan baie meer as dit doen. Miskien het ons ook ‘n skewe beeld van wie die Jesus Christus van die Skrif nou eintlik is. Miskien het ons baie verwronge idees oor die nagmaal en die kerk wat aan Hom behoort.
Laat ons versigtig wees om Hom nie nog weer te verneder nie!

Lengte 1 uur 8 min 56 sec
=>Download (24 MB)
Deze opname wordt over 11 maanden automatisch verwijderd.

  1. Opnames (160)
  2. RSS
  1. Titel Spreker Datum/tijd

  2. 1 PvdB - Jesus Christus alleen skenk blywende vryspraak, vrede en geloofsekerheid Ds. Paul van den Berg 21 jul 18:00

  3. 2 JCP - Psalm 114 Prop. JC Potgieter 21 jul 11:00

  4. 3 JCP - God oordeel met geregtigheid om kwaad te stop en te straf, bid en gee plek vir God se toorn Prop. JC Potgieter 21 jul 09:00

  5. 4 GK - God se soewereiniteit geopenbaar in Dawid, Petrus en Judas. Ds. Gerrit Kruger 14 jul 18:00

  6. 5 MvH - Nurture your gift Rev. Maarten van Helden 14 jul 11:00

  7. 6 MvH - Goeie werke: Sodat… of … Omdat? Ds. Maarten van Helden 14 jul 09:00

  8. 7 PvdB - Net die Here alleen!!! Ds. Paul van den Berg 07 jul 18:00

  9. 8 English service   07 jul 11:00

  10. 9 PvdB - God bly getrou, al sou ons ontrou word Ds. Paul van den Berg 07 jul 09:00

  11. 10 MJ - 1 Samuel 13 Teologiese Student - Morkel Johl 30 jun 18:00